Skip to product information
1 of 1

My Store

PDF 003 A Grondslag Fase Medium Font

PDF 003 A Grondslag Fase Medium Font

Regular price R 41.00 ZAR
Regular price Sale price R 41.00 ZAR
Sale Sold out

PDF 003 A – Grondslag Fase. Medium Font

 

Hierdie werkboek is daarop gemik om kinders te leer hoe om kort woorde te skryf en sinnetjies te lees. Kinders wat reeds die groot font bemeester het kan aanbeweeg na hierdie boek met die medium font.

 

Daar is heelwat meer oefeninge in hierdie boek. Van die skryfwerk word gedoen sonder die voorbeelde. Fasiliteerders moet seker maak dat kinders nog steeds die letters reg vorm en nie afwyk van die voorgeskrewe patrone nie.

 

Hierdie boek kan gebruik word deur kinders in Graad R sowel as Graad een. Ouer kinders met 'n agterstand kan egter ook hierdie boek gebruik om hul lees en skryf vaardighede te verbeter.

 

Ouers verkies om die werkboeke af te laai en uit te druk, maar vir skole en kleuterskole is dit makliker om die harde kopie werkboeke aan te koop.

 

Ons koerier ons materiaal na enige bestemming in Suid-Afrika.

View full details