Dynamix Online

WB 004 A - Junior Wiskunde Werkboek 01

WB 004 A - Junior Wiskunde Werkboek 01

Regular price R 69.38 ZAR
Regular price Sale price R 69.38 ZAR
Sale Sold out

Junior Wiskunde - Werkboek 1.

Hierdie boek is ontwikkel om kinders voor te berei vir Graad een wiskunde. Om seker te maak dat kinders die werk behoorlik verstaan word elke wiskundige konsep twee maal ge-oefen.

Van die oefeninge wat in hierdie Werkboek gedoen word kom ook in Werkboek 2 voor, maar net op 'n hoër vlak. Dit is verkieslik dat kinders hierdie Werkboek reeds in Graad er bemeester, maar dit kan ook gebruik word deur kinders wat in Graad een sukkel met wiskunde.

Ouers kan die werkboek in digitale formaat aflaai en self uitdrukke maak. Skole en kleuterskole verkies om klaar gedrukte werkboeke te bestel. Ons koerier die werkboeke na enige bestemming in Suid-Afrika.

View full details