PDF 002 A - Alfabet en Syfers Groot Font. Ouderdom 4-5

Dynamix Online

  • R 13.00
  • Save R 7
Tax included. Shipping calculated at checkout.


 

Hierdie boek leer kleuters die alfabet en syfers. Hulle oefen ook om die letters en syfers korrek te vorm.


Ouderdom 4 tot 5.

Betalingsmetodes:

1. Debiet of kredietkaart. Sodra die transaksie voltooi is, ontvang jy outomaties die PDF legger per e-pos. Die prohttps://youtu.be/streNZ-alKw?t=57ses is ge-outomatiseer en kan binne sekondes plaasvind, 24/7.

2. Inbetaling in ons bankrekening. Sodra ons bewys van betaling ontvang, sal ons die PDF vir jou per e-pos aanstuur. Die proses is nie so vinnig soos wanneer betaling per debiet of kredietkaart gemaak word nie.