Afrikaanse Leesoefeninge
Hierdie leesoefeninge is gemik op kinders in Graad 1 wat nie die Dynamix leesprogram gevolg het nie.
Kinders in Graad R wat reeds die Dynamix leesprogram gevolg en die boekie GRONDSLAG FASE MEDIUM FONT deurgewerk het, kan ook in hierdie boekie werk.