Dynamix Online

WB 003 A - Grondslag Fase Medium Font

WB 003 A - Grondslag Fase Medium Font

Regular price R 88.57 ZAR
Regular price Sale price R 88.57 ZAR
Sale Sold out

Grondslag Fase - Medium Font

Hierdie werkboek is daarop gemik om kinders te leer hoe om kort woorde te skryf en sinnetjies te lees. Kinders wat reeds die groot font bemeester het kan aanbeweeg na hierdie boek met die medium font.

Daar is heelwat meer oefeninge in hierdie boek. Van die skryfwerk word gedoen sonder die voorbeelde. Fasiliteerders moet seker maak dat kinders nog steeds die letters reg vorm en nie afwyk van die voorgeskrewe patrone nie.

Hierdie boek kan gebruik word deur kinders in Graad errr sowel as Graad een. Ouer kinders met 'n agterstand kan egter ook hierdie boek gebruik om hul lees en skryf vaardighede te verbeter.

View full details