Dynamix Online

WB 002 A - Alfabet en Syfers Groot Font

WB 002 A - Alfabet en Syfers Groot Font

Regular price R 42.65 ZAR
Regular price Sale price R 42.65 ZAR
Sale Sold out

Alfabet en Syfers - Groot Font

Sodra kleuters se fyn motoriese vaardighede voldoende ontwikkel het, kan hulle van die ekstra groot font na die groot font aanbeweeg.

Wanneer hulle in hierdie boekie werk moet meer klem daarop gelê word om op die lyntjies van die letters en syfers te skryf.

Kleuters tussen ouderdom 4 en 5 jaar behoort met gemak in hierdie boekie te kan werk. Dit is egter net 'n riglyn aangesien daar kinders mag wees wat eers op 'n heelwat meer gevorderde ouderdom daarin kan werk.

Ons unieke font maak dit maklik vir kinders in die grondslag fase om te leer lees en skryf.

Hierdie boekie is ook in harde kopie beskikbaar. Ons koerier ons materiaal na enige bestemming in Suid-Afrika.

View full details